Kursus Registrasie
Indien u wil registreer vir een van Miga se kursusse vul asb hierdie vorm in.
LET WEL: Kontak vir Berdine om te registreer vir die Geestelike Volwassenheid Kursus by 082 774 9731 of epos berdine@elnatan.co.za.
Velde gemerk met * is verpligtend.
Ons kantoor sal u per e-pos kontak om die registrasie te bevestig.