Kursusse


Die doel van die kursusse is om elkeen wat ernstig is omtrent hul geestelik groei te mobiliseer om aktief betrokke te raak in hul geestelike groeiproses. Die Bediening beoog om Christene wat nie deurbrake in hulle geloofslewe beleef nie te bedien met die vrymakende gawes van die Gees van die Deurbreker.


Bevrydingskursus 1 

Basiese Inleidende Kursus


Bevrydingskursus 2 


 

 Misleiding in die Kerk

Geheime Organisasies

Bevrydingskursus 3

Astrologiese Psigiese Netwerke


Bevrydingskursus 4 

Netwerke van Isébel, Atalia en Delila


Geestelike Volwassenheid

Emosionele Genesing