Bevrydingskursus 4  

Bevrydingskursus 4 is 'n gevorderde lering en vereis dat Kursus 1,2 & 3 reeds voltooi is en word aangebied as 'n voldag sessie op 'n Saterdag. 

Die temas wat aangeraak word tydens hierdie kursus sluit in:

Isébel, Atalia en Delila

Hierdie kursus word aangebied deur Serah van der Merwe en ander in die Miga-span.

Kursus datums vir 2026*

  • Kwartaal 1:    Geen
  • Kwartaal 2:    20 Junie
  • Kwartaal 3:    Geen
  • Kwartaal 4:    12 September

Koste is R750 per persoon per kursus - klik hier vir meer inligting.

Om te registreer klik hier.

  * Neem asb kennis dat kursusdatums is onderhewig aan verandering maar sal bevestig word tydens bespreking.