Kostes en Bankbesonderhede
Miga Bediening is ‘n nie-winsgewende Christelike bediening wat dit ten doel het om die heiliges in die Naam van Jesus Christus van Nasaret en deur die werking van die Heilige Gees, toe te rus vir hulle dienswerk in die Here se arbeidsveld. Op versoek van talle mense wat alreeds deur die bediening is het ons dit goed gedink om ‘n voorgestelde fooi te vra. Dit is nie betaling vir die werk wat ons Hemelse Vader deur die Heilige Gees, in die Naam van Jesus Christus doen nie, maar werk op die beginsel van saai en oes. Dit bly steeds jou verantwoordelikheid om by die Here te hoor hoeveel jy moet saai.
Fil 4:15 – 19: En julle, Filippense, weet ook dat in die begin van die evangelie, toe ek van Macedonië vertrek het, geen gemeente deel gehad het in my rekening van uitgawe en inkomste nie, behalwe julle alleen. 16 Want ook in Thessalonika het julle vir my behoefte meer as een maal iets gestuur. 17 Nie dat ek die gawe soek nie, maar ek soek die vrug wat oorvloedig word op julle rekening. 18 Maar ek het alles ontvang, en ek het oorvloed. Ek het dit volop noudat ek van Epafroditus ontvang het wat deur julle gestuur is, ‘n lieflike geur, ‘n welgevallige offer, welbehaaglik by God. 19 En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.
Kursus kostes:
R120.00 per persoon | |
R550.00 per persoon | |
Bevrydingskursus 3 | R550.00 per persoon |
R750.00 per persoon | |
Bevrydingskursus 1 op USB (MP3&MP4+handleiding) | R450.00 afgehaal by Miga kantoor R580.00 vir posbestellings |
‘n Deposito van R300.00 per persoon word gehef met bespreking ten einde bespreking te bevestig en die restant is betaalbaar met registrasie of kan afbetaal word teen R150 per sessie.
Bankbesonderhede:
Miga Bediening
Standard Bank - Menlyn
Takkode - 012345
Rekening Nommer - 062 826 190
Beradings Fooie:
Persoonlike beradingssessies beloop R550.00 per sessie en is betaalbaar voor of tydens die beradingsafspraak.