Kontakbesonderhede

Fisiese adres:
Karenstraat 306
Waterkloof Glen
Pretoria


Padaanwysings:
Vanaf Atterbury weg, neem Lois laan verby Menlyn Park winkelsentrum, ry met Lois laan oor Garsfonteinweg tot by die minisirkel (garage op regterkant), draai links op in Lois laan, draai regs in Snowdrop straat (gaan deur sekuriteitshekke), links in Tolstoi straat, regs in Karen Straat, Miga Bediening: Karen Straat 306 - die eerste hek aan die regterkant. (Moet asb nie voor of die hek parkeer nie aangesien nr 308 ook hierdie toegangshek gebruik). Klik hier vir 'n padkaart.

Kantoorure: 09:00 tot 13:00 Maandag tot Vrydag


Tel:    082 873 5749

Stuur vir ons 'n e-pos: